Blog Onthouboks

Oor vyf jaar wil ek onthou 

My gunsteling kleur is green en ek hou van ek hou daarvan om die musiek van Annie te speel. Wanneer ons Woolworths toe gaan,vra ek soms my ouers of ek die spaghetti mag koop. Ek hou daarvan om met my vriend,Tim,te speel. Ek hou daarvan om rugby te speel. Die beste TV-program is Nickelodeon. Ek lees Geronimo Stilton en wanneer ek ouer is, wil ek ‘n atleet word. Ek respekteer my pa.

Een van my doelwitte is om ‘n akteur te wees. Ek wil myself op ‘n groot skerm sien. Ek probeer om in my drama lesse na skool te vorder. My ander doel is om ‘n reisiger te wees. Ek wil al die diere van die verskillende plekke sien. Ek sal probeer om wetenskap te studeer. My doel is om in die ruimte te reis. Ek wil eendag op Mercury en Mars land. Ek sal boeke oor die ruimte lees.

Comments

Popular Posts